Saturday, 9 April 2016

5 April 2016 Georgetown Cayman Islands

5 April 2016: Georgetown Cayman Islands:
Vanoggend met die tender bote in na die eiland toe en die mooiste blou water en 3 ander groot skepe wat ook net duskant die land geanker le.Elkeen wat wil land toe moet eers n tender kaartjie kry en wannneer jou nr geroep word oor die interkom stelsel dan is dit jou beurt vir klim.Vir een of ander rede vanoggend met n hoofpyn opgestaan so voel nie bright eyed en bushy tailed nie en ek het te gou bly geraak oor die koel weer, dis warm!! en bedompig hierso,so n dag van sweet le beslis voor.Ek is toe sommer dadelik al langs die waterkant na Burger ? something kan nou nie onthou wat sy naam presies is nie want laas daarso free-wifi en heelike koue aircon!! met n pragtige uitsig oor al die skepe.Eers vir my n lekker yskoue smoothy gekry wat my brain freeze gegee het maar hy is in.Kon darem vir n hele rukkie al my online goed doen en toe is dit weer strate toe  vir n sweetsessie.Paar draaie geloop en toe kom ek uit by n plekkie reg langs die water wat duik toerusting verhuur en groot en klein wat sommer reg voor n restaurant die water ingaan om te snorkel.Wel my oe was so groot soos pierings want die water is rof en skommel maar hulle glad nie gepla nie en die rotse baie skerp ,die deel van die kuslyn nie mens vriendelik nie!! Reg voor die plek waar jy in die water spring is daar toe n groot skool visse met die mooiste kleure skat hulle so 1m en langer so dit het al wat leef en beef toe aan die kyk,het n paar fotos probeer neem en gedink dalk sal ek volgende keer braaf wees en ook hierso miskien kom snorkel,grootste bekommernis is hoe ek uit die water gaan kom want trappe hoog en niemand om my uit te trek nie,het darem reling maar daarso moet jy gou speel want anders stamp die water jou teen die skerp rotse en vir bloed en skrape is ek nie lus nie,so sal maar sien dalk met volgende besoek heerlike stil dag en laag water,klaar uitgevind hoe alles werk en huur goed vir die hele dag en nog le banke maar geen skaduwee en ek maar skrikkerig vir hierdie son,hy beslis niemand se maat nie!!
Oppad terug skip se kant toe het ek toe uiteindelik die stap geneem en vir my n skulpe lampskerm gekoop wat vir my pragtig is en ek al met vorige besoeke al bekyk het,so baie opgewonde en kan nie wag om hom by die huis op te hang nie,hoop hy kom darem heel by die huis aan,vou darem plat so sal in die tas kan in.Toe is dit tyd vir sekuriteit en tender boot terug skip toe.Ek mal oor die tender bote se enjins wat so n diep geluid maak en die sterk stroom wat hulle agter die boot uitskiet.Die water het natuurlik baie aanloklik gelyk maar toe te laat vir enige swem stories sal maar my kans oormore op die eiland gebruik en gaan swem.More is dit Jamaica.

6 April 2016: OCHO RIOS Jamaica (Sien ek nog in Mrt!!!) met vorige postings,jammer
Anyway what a day was waiting for us,when we arrived in Ocho Rios we were docked in the older part of the harbour because our sister ship was docked in the new area ,so it did look a bit dodgy and rusty.Looks like Roatan and Belize, not places i would visit again.a Few angry dark clouds were hanging around but no rain at first but when a taxi driver said you should rather take a taxi she obvious knew what was coming!We got off a bit late for hubby had a few things to do before we could hit the streets.Well first of all the vegetation looks like jungle and the back streets like 3 world.In 10 min we were offered the green grass to smoke and am i for sale?? he must have been high,hee heee thank goodness hubby said NO!!!Then it started raining and i mean raining big time like it is never going to stop,so out came our light pissy umbrella ,no wonder all the locals have golf size umbrellas and just keep doing there business for this must be part of their daily life.One guy was even riding his bike and only holding onto his umbrella, hubby’s chirp hy doen dit seker gereeld!!Then we popped into another burger place for breakfast,where there are 2 security guards to keep an eye on things!Just when the rain looked like it was going to give us a break we took to the street once more,in the first supermarket half the shelves were empty so we realised ok here we would not be getting anything then back into the pouring rain and i saw a huge banner saying new supermarket so of we went looking for it.Well it was stocked and definitely the local place to buy things,but hubby had me in fits of laughter when we saw fresh chichen legs and pootjies for sale,coolaide and boggem looking fish! dont have to tell you what he had to say!! We got our stash and then we hit the streets again and by this time nothing looked like fun and we just wanted to get back to the ship.I was walking on eggs for had my beach sloffies on and some places so slippery so was scared i would slip and fall and mr with beach rubber shoes was geared for the rain and slippery sidewalks so was mumbling about my slow walking,and i am hooked into him under our small umbrella. Here and there you passed Bob Marleys associates! also selling al sorts of kruie plantjies!!! So if you sick this the place for you, if you believe in the natural things in life.Party mense  eet glo van die koekies hierso en dan kom die moeilikheid later op die skip ,soos droee mond,deurmekaar,angstig,honger,dors en naar so klink vir my na n gemors en n besoek aan die medies kos n fortuin ,so n baie duur koekie in die uiteinde!!!!By this time we are wet and hubby decided no i must take the umbrella and he is going to just walk in the rain so that is what he did, at least has a rain poncho over our back pack and his cloths.By this time the streets draines cant handle all the water so huge pools of water on the road and needless to say lots of cars and with each one that passes by we get a quick shower al the way back to the ship.To put cherry on the top i ask him to stop at the bus stop afdakkie for a pic ,wrong move for by this time he does not feel like any photos and is krapperig!! and i have the giggles because i think it is funny,so we are not on the same page!! Got the photo taken but as they say, dit spreek boekdele.
So back at the ship a hot shower and then the bed awaited us,heaven.The evening hubby was on duty to do table hosting so at 6.30 we had to be on our posts to meet 2 couples for evening dinner and what a amazing evening we had,one couple came from Georgia and the others from Boston old married couples that were such fun, so we had a great time and a lot of laughs and fun listening to all there stories,very entertaining.So only got to bed very late but had a lovely day.

7 April 2016: @ Sea
Soos n klip geslaap en darem vanoggend weer die gym aangevat.Het vanoggend een van ons gaste van gisteraand raakgeloop en die se toe nee sy voel nie fris nie want skip wieg weer bietji vandag maar ek dink kan dalk wees van gisteraand se vog inname!! maar moet erken ons rol bietji vandag wat dit seker erger maak en weird want die see lyk plat maar groot swells.More is ons weer by Great Strip Up Cay die maatskappy se privaat eiland en liefie aan diens op die eiland so sal afklim en by hom inloer nou en dan.Is ook die kosaandraer na hulle huisie as ek op die eiland is,alle lekker dinge soos poeding en vrugte.Sal ook gaan rondloop en kyk of daar enige nuwe veranderinge is want weet hulle beplan nog groot dinge op die eiland.So tot more mooi loop.

8 April 2016: GSC

Heel nag gerol en vanoggend op woelige waters aangekom by GSC,ek nog in die bed toe liefie moet aanmeld vir diens op die eiland en sy tender boot moet vang.Skoon deurmekaar geslaap!Toe besluit gaan vandag eers rustig gym en n draai maak in die stoomkamer ,wat toe heel goed uitgewerk het en was te laat vir ontbyt so moes tevrede wees met n vroee middag ete.Die waters so een kyk gegee en besluit nee nie vandag lus vir n wilde rit eiland toe nie lyk my laas te groot geskrik!So ek het vandag maar rustig op die skip deurgebring en more weer in Port Canaveral maar die keer gaan ek alleen moet rondloop want liefie werk more.Kan nie glo oor 2 weke weer tyd vir huis toe nie.Nou ja tot volgende keer mooi loop.

No comments:

Post a Comment